Nadia

Feestelike Fiësta

“Cheers” Die woord “cheers” het sy oorsprong vanaf die Latynse woord vir ‘gesig’, en het oorspronklik verwys na enige gesigsuitdrukking – vriendelik of andersins. Oor die jare het dit natuurlik ontwikkel tot ‘n meer vreugdevolle uitdrukking en was vir die eerste keer in 1720 ter aanmoediging van iemand se prestasies gebruik. Dankie Google vir al …

Feestelike Fiësta Read More »

Dwars Gestreep

Wees jou eie baanbreker… Binne perke, soos per die aanwysings, terme en voorwaardes geld. Hierdie is “reëls” en “regulasies” wat elkeen van ons al êrens raak gelees het, instruksies oor hoe om die dinge van die lewe aan te pak. Als van, hoe om byvoorbeeld tuin te maak, tot Ma-wees word in ‘n tipe handleiding …

Dwars Gestreep Read More »

Mooi

Vroeg uit die vere & te lank voor die spieël… “Imperfection is beauty, madness is genius and it’s better to be absolutely ridiculous than absolutely boring.” Marilyn Monroe Vroeg-vroeg vanoggend kondig die wekker opstaan-tyd aan. Die versoeking om die “snooze” knoppie te druk, oorweldig my, maar ek doen nie. Ek loop eerder in die donker …

Mooi Read More »

Vere Bravade

You’re GREAT! Een van my lewensdrome was nog altyd om Amerika te verken. Ek dink omdat ek in die vermaaklikheidsbedryf werk wou ek juis graag gaan sien hoe dit, wat ek altyd net in tydskrifyte en op die TV sien, in werklikheid lyk, en is. In Augustus vanjaar, soos wat ek my 35ste lewensjaar betree …

Vere Bravade Read More »

Boss Lady

Uit my mond die kreet… “Grappies oor dom blondines traak my nie, want ek weet ek is nie dom nie … ek is ook nie blond nie.” – Dolly Parton Inge Strydom skryf in ’n Solidariteit Tydskrif artikel van vyf jaar gelede, die volgende: “Die vrou word tradisioneel beskou as die een wat tuis moet …

Boss Lady Read More »

Beautiful Boheems

“Whenever there is a conflict between being right and being kind, if possible, choose kind.” RJ Palacio Ongeveer twee maande voor die verwagte koms van my en my man, David, se eerste kleinding, het ons besluit om op ’n “babymoon” te gaan. ’n Tipe laaste wegbreek voor ons amptelik ouers word om net bietjie te …

Beautiful Boheems Read More »