BIOGRAPHY

“How many cares one loses when one decides not to be something but to be someone.”
― Coco Chanel

ENGLISH BIOGRAPHY

Nadia Beukes is a TV-presenter, actress, singer and voice-over artist with an honours degree in Marketing Communications. Her journey in the entertainment industry started as a contestant in the duet-singing reality show Zing! aired on kykNET in 2003, after which, for about three years, she was part of the acapella group Cutt Glas. Over the years she has also been a member of groups like NX, The Dahlings and The Dinamiese Dames where she performed as a vocalist.

AFRIKAANSE BIOGRAFIE

Nadia Beukes is ‘n aktrise, stemkunstenaar en tv-aanbieder wat al by verskeie produksies betrokke was. Van haar Loopbaan hoogtepunte sluit in die 2jaar wat sy as aanbieder van Boer Soek ‘n Vrou op kykNET gewerk het waarna sy vir 2jaar weekliks te sien was as die sielkundige Iva Muller in Getroud Met Rugby sepie. Verder was sy al in verskeie musiekteater-produksies op die verhoog te sien as sanger, danser en aktrise en doen graag stemwerk vir talle radio en tv-advertensies en is ‘n geteelde voorbladnooi. Sy is getroud met sakeman David de Villiers en Ma van hulle pragtige seuntjies Davey en Joshua.

CURRICULUM VITAE
Would you like to work with Nadia? Please get in touch by clicking on the button below.