Metamorfose. Blom waar jy geplant word…

Net nou die dag ry ek verby ‘n nuwe gebou. Splinternuut, modern, op die oog af byna perfek aanmekaar geslaan. Dit is ‘n residensiĆ«le ontwikkeling, wat ek bloot kon uitken oor my man gereeld betrokke is by hierdie tipe ontwikkelings en hy my al bietjie tou-wys gemaak het oor sy industrie. Die robot slaan oor …

Metamorfose. Blom waar jy geplant word… Read More »